Phillip Vermaak
Koƶrdineerder Phillip Vermaak

Eden Lewe Tv-Netwerk

 

Let wel: Vanweƫ 'n tekort aan fondse, is Eden tv tans van die lug af. Indien u ons graag sou wou bystaan om terug te kom op die lug, besoek gerus ons donasies bladsy.

Ons gaan egter voort om lesings, preke en ander interessante programme op te neem, wat u kan aanskaf by ons DVD-afdeling.

Die Eden Lewe Span