![]() Koƶrdineerder Phillip Vermaak |
Eden Lewe Tv-Netwerk Hier is die nuwe instellings. U kan ook die exell dokument aflaai met die instruksies. |
![]() |
| Hoe om EDEN in te stel op die gewone DSTV: | ||
Stap 1 |
Druk "MENU" op die afstandsbediening | |
| Stap 2 | Kies 7 Advance Options | |
| Stap 3 | Kies 1 Dish Installation |
|
| Stap 4 | Kies Network 2,3 en 4 met die linker en regter pyltjie- verander dit na "Other" | |
![]() |
||
| Stap 5 | Kies Network 2 en druk "OK" en verander al die instellings soos volg: | |
Wanneer alle veranderings gemaak is, kies 11 en druk "OK" |
||
| Stap 6 | Kies nou Network 3 en druk "OK"en verander al die instellings soos volg: | |
Wanneer alle veranderings gemaak is, kies 11 en druk "OK" |
||
| Stap 7 | Kies nou Network 4 en druk "OK"en verander al die instellings soos volg: | |
Wanneer alle veranderings gemaak is, kies 11 en druk "OK" |
||
| Stap 8 | ||
|
||
Dit is belangrik om met 17 of meer kanale gekonnekteer te wees. |
||
| Stap 9 | Om na EDEN te kan kyk, druk "TV" op die afstandsbediening: | |
![]() |
||
| Stap 10 | Druk die regter pyltjie om die beskikbare kanale te sien. Soek tot jy Eden vind en geniet! Mag God u seƫn en bewaar.. |
|