WONDERLIKE NUUS!
Skakel in op Eden Lewe TV kanaal - ons saai weer uit. As als volgens plan verloop, sal ons weer programme begin uitsaai vanaf Maandag die 21ste. Bid asb saam met ons dat dinge glad verloop.

Kom besoek ons winkeltjie en gesondheids restaurant. Goeie kos, 'n aangename atmosfeer en vriendelike diens.

Camera-team

Potato salad

Geniet 'n heerlike ertappelslaai of gevulde pannekoeke onder die skadu-net. Lekker somerse ertappelslaai, met 'n romerige vrugte 'smoothie' om af te rond.
Pancakes with fruit filling

A set table

Laai ons debiet order af en help ons om op die lug te bly...

Gesond kan en is smullekker by Eden Lewe Restaurant!


Ons het weeklikse kopies in ons winkeltjie soos tuisgebakte muffins en ertappel koekies...

Kom vind uit wat ons spyskaart van die dag is.

Brand new footage with beautiful, reverend music to lift your spirits and bring joy to the sight. Find out more...

 

Stuur e-pos om te bestel...