Uitreiking van ons eerste Eden musiek cd's! |
|
|
|
| Spesiale bekendstellingsaanbod: R170 vir albei cd's (posgeld in RSA ingesluit) | |
Versigtig uitgesoekte liedere, gekies om ons Hemelse Vader te loof en te eer. 'n Danklied, getuienis en eerbetoon aan Hom wat vir ons alles gegee het. Met bekende kunstenaars soos Attie van Staden (van Melody 4 -faam), Sharon Koch, Sanelle Moutsos en Celia Lengton, asook baie nuwe en jong kunstenaars wat met hul stem en ander musiektalente die Here loof. Musiek wat die gees aanspreek, sluit liedere in soos "The way that He cares", "Gewyde ure van gebed" en "Surrounded". 'n Verskeidenheid wat saamgestel is om in 'n breë spektrum van smaak te val, kan ons u hierdie pragtige produksies van harte aanbeveel. Skakel vir Peter of Eulalie by 028 5512384, of stuur 'n e-pos na: musiek@edenlewe.info vir meer inligting. |
|