Doelwit

Om God se oorblyfsel kerk, die Sewende Dag Adventiste Kerk, by te staan en te ondersteun om mense na Christus te lei deur die ewige evangelie van die 3 Engele Boodskap, soos vervat in Openbaring 14.

Sending

Om die doelwit van God se oorblyfsel kerk te ondersteun om mense te bereik by wyse van TV en ander media, gesondheid, musiek, literatuur en openbare uitreiking. [Mat 24:14]

 

Ons algemene bestuurder en een van ons direkteure
Marius Odendaal
Marius Odendaal  
Ons ander direkteure      
  Rudy van Barrelo   Peter Mombers
 
Rudie van Barrelo
Peter Mombers