Indien u Eden Lewe graag finansieël wil ondersteun, het u 'n keuse van 'n eenmalige of maandelikse (2 of meer) bydrae by wyse van oorplasing of aftrekorder; of sommer hier op die webwerf d.m.v. 'n debiet- of krediet kaart. Kies asseblief een van die opsies hieronder:

 

Laai Aftrekvorm af Laai die aftrekopdragvorm af, vul dit in en e-pos/faks dit terug aan ons om te verwerk.

Eenmalig met Debiet- of Kredietkaart

U kan met die volgende betaal:

a) Debiet-kaart met u geheime kode OF
b) Krediet-kaart OF
c) 'FNB Cell Pay Point' OF
d) Ukash

 

     
Indien u verkies om self die oorbetaling te doen, hier is ons bank besonderhede:
 

Bank: Nedbank
Naam: Eden Life Ministries
Rek.no 1621228487
Rek. tipe: Cheque
Tak: Centurion
Takkode: 162145
Swiftkode: (NEDSZAJJ vir internasionale oorplasings)